Monday, December 23, 2013

Sussie het eina

Kleinding verstaan nie hoekom ousus so seer het nie

Mangels

Die dag het aangebreek......

My dogtertjie het so baie seer, ek voel so hulpeloos om haar te help