Tuesday, July 23, 2013


Mens se kiddies word tog so gou groot. Kan nie glo my bondeltjie vreugde het al haar 1e boyfriend nie. 


Sent from my BlackBerry 10 smartphone.

Friday, July 19, 2013

Handwerk



Vanmiddag gou saam die kiddies met die blikke vir hul rekkies begin. 
Sent from my BlackBerry 10 smartphone.

Friday, June 14, 2013

Die diere in ons huis is baie gemaklik!

Sent from my BlackBerry 10 smartphone.

Thursday, June 6, 2013

Badtyd

My ou kleinding is tog so lief om opgerof te word.

Sent from my BlackBerry 10 smartphone.

Groot word

My jongste gaan al volgende jaar grR toe. Waar gaan die tyd heen

Sent from my BlackBerry 1
0 smartphone.
 

Sunday, October 31, 2010

Meisiekinders

Dit is ongelooflik hoeveel my twee baklei. Op die stadium dryf hulle my teen die mure uit. Die een mag nie eers vir die ander kyk nie of dit ontaard in 'n bakleiery.

Dit is net soveel erger as Pa nie hier is nie.....

Gelukkig vergeet hulle gou van hul onderonsies en is hul weer beste maatjies.

Saturday, October 30, 2010

Sterkloop Adventure Farm



Sjoe wat 'n dag....




Toys R Us het in ons ou dorpie oop gemaak en Cherise het 'n boekie gekry. Gisteraand moes ek vir 3 ure luister en kyk wat sy wil koop en hĂȘ. (Ek dink dis amper als in dai boekie en dalk in die winkel).




Vanoggend het ek hulle Toys R Us toe gevat - elk met R100 - en ja... Ons is daar uit met baie meer as wat ek voor begroot het, seker maar my skuld ook. Als is net so mooi en goedkoop... seker maar klein dorpie sindroom. LOL




Hier oor middagete is ons toe Sterkloop Adventure Farm toe. Sjoe wat 'n ripoff. Jy betaal R30 per kind en dan as jy iets anders wil doen as klim en klouter kos dit jou R10 vir 5min. Maar die kinders het dit geniet ek dink net dit is te veel keuses vir hulle, hulle kon nie eintlik besluit waarop om te klim en wat om te ry nie.




Nou weet ek definitief my twee kinders het nie hoogtevrees nie, of my hart dit gaan hou is 'n ander storie.