Sent from my BlackBerry 10 smartphone.
Friday, August 2, 2013
Tuesday, July 23, 2013
Friday, July 19, 2013
Handwerk
Vanmiddag gou saam die kiddies met die blikke vir hul rekkies begin.
Sent from my BlackBerry 10 smartphone.
Thursday, June 6, 2013
Groot word
My jongste gaan al volgende jaar grR toe. Waar gaan die tyd heen
Sent from my BlackBerry 1
0 smartphone.
Sunday, October 31, 2010
Meisiekinders
Dit is ongelooflik hoeveel my twee baklei. Op die stadium dryf hulle my teen die mure uit. Die een mag nie eers vir die ander kyk nie of dit ontaard in 'n bakleiery.
Dit is net soveel erger as Pa nie hier is nie.....
Gelukkig vergeet hulle gou van hul onderonsies en is hul weer beste maatjies.
Dit is net soveel erger as Pa nie hier is nie.....
Gelukkig vergeet hulle gou van hul onderonsies en is hul weer beste maatjies.
Subscribe to:
Posts (Atom)




