Showing posts with label oorbelle. Show all posts
Showing posts with label oorbelle. Show all posts

Sunday, September 6, 2009

Oorbelle

Jean-Marie het vandag vir haar oorbelle gegaan. Sy lyk te pragtig.

Gelukkig skiet hulle gelyk in en voor sy kon besef wat aangaan was als al verby.