Showing posts with label swem. Show all posts
Showing posts with label swem. Show all posts

Tuesday, March 2, 2010

Sjokolade gala Gr R







Verlede donderdag het Oosskool 'n sjokolade swem gala gehad. Die kiddies moes met 'n pool noodle perdry en roei - my kind het natuurlik nie geweet wat om met haar nuwe noodle te doen nie. Maar sy het dit baie geniet en darem nie laaste gekom nie, 4 de en 6de.

Friday, November 20, 2009

Dolfin Kids Swemskool


Cherise het gister haar swem medaljeplegtiheid gehad. Sy is tog so trots op daai medalje. Verlede jaar het sy 'n witte gekry - net begin swem. 12 maande later en sy is al op die bloue - dit beteken sy kan al 5 meter in die swembad in swem op haar eie - vryslag.

Ek is so trots op my dogter.