Showing posts with label vriende. Show all posts
Showing posts with label vriende. Show all posts

Thursday, October 15, 2009

Sondag middag kuier











Deesdae is mens se lewens so gejaag dat daar nie tyd is vir kuier by vriende nie. Gelukkig/of ongelukkig (hang af hoe mens daarna kyk) is Steven 'n ywerige visserman. Odette se Hennie ook en gelukkig is Odette my vriendin met kinders ewe oud. Dit daar gelaat.








Ons het heerlik gekuier op die plaas en die kinders het hul moeg gespeel!