Friday, February 19, 2010

Oos Skool - Dress Up


Vandag moes al die oos skool gr R maatjies soos mamma of pappa aantrek. My dogtertjie het te pragtig gelyk. Ek wens net ek kon al die ander maatjies ook sien!

Sunday, February 7, 2010

Maatjies

Weereens het ek besef dit is baie belangrik vir kinders om maatjies te hĂȘ. Jean-Marie wat so alleen by die dagmoeder groot word het 'n maatjie nodig ek kan dit sien in die manier wat sy met ander kinders speel.

Gelukkig het Ouma Alice se kinders van Tanzanie kom kuier vir 6 maande so sy het darem vir die volgende 6 maande 'n maatjie om mee te speel