Showing posts with label Cherise. Show all posts
Showing posts with label Cherise. Show all posts

Friday, February 19, 2010

Oos Skool - Dress Up


Vandag moes al die oos skool gr R maatjies soos mamma of pappa aantrek. My dogtertjie het te pragtig gelyk. Ek wens net ek kon al die ander maatjies ook sien!

Thursday, January 28, 2010

Graad R

My klein dogtertjie is in graad R - ek kan dit nie glo nie!!!


Sy gee my grys hare met daardie "wil van haar eie". Cherise swem nou al vir die 2de jaar by Dolfin Kids en dit gaan baie goed. In November verlede jaar het sy besluit sy wil Zani's doen - wel nou wil sy ook moderne danse doen. Die keuse is hare wat sy gaan los maar ek gaan nie dat sy elke dag van die week iets anders doen nie - die koste daaraan verbonde is ongelooflik.

'n Mens wil net die beste geleenthede vir jou kind gee maar soms moet mens ook dink dat hulle nog steeds kind is en nie te veel op hulle laai nie.

Friday, November 20, 2009

Zani's Gymnastics




Vanmiddag het ons weer die gymnastiek se medalje plegtigheid. My ou dogterjie geniet die gymnastiek ongelooflik baie. Ouma Sarie gaan ook saam aangesien sy die een is wat haar elke dinsdag gymnastiek toe gery het en gekyk het wat die kleintjies leer.

Sabie Park




Wat 'n heerlike naweek weg was dit nie gewees nie. Ons het skemer tyd by die huis aangekom - gelukkig het Steven die goed uitgelaai en ek en die kinders het in die huis gebly want hyena se kind het besoek kom aflĂȘ en probeer help uitlaai. Ongelukkig het ons hotdog rolletjies in die slag gebly. Om 'n hyena van so naby te sien is nogal vreesaanjaend!

Die diere op die private wild plaas is ongelooflik mak so mens kan tot baie naby aan hulle ry. Jean-Marie was natuurlik so opgewonde om die diere te sien aangesien dit haar eerste uitstappie na 'n reservaat is. Cherise aan die anderkant wou net swem.

Die kinders het dit vreeslik geniet! Dit is een plek wat ek definitief weer sal sien.

Friday, September 4, 2009

Feetjie en Kabouter Dag Osie Teddies



Vandag is feetjie en kabouter dag by Osie Teddies. Cherise was vreeslik opgewonde om haar feetjie klere aan te trek.

Wednesday, September 2, 2009

Kuier op die plaas

Ek en die 2 kleintjies was die naweek bietjie by ouma en oupa op die plaas. My kinders love om daar te gaan kuier. Ouma en oupa bederf bietjie te veel ... dink ek.



Hoe groter my 2 raak hoe ouer word my ouers - hartseer om te dink. Cherise wil net die heeltyd berg toe en Jean-Marie geniet dit om tussen die blomme in die tuin te speel. Met haar geskiedenis is ek net so bang sy kom op 'n slang af.



Oppad soontoe was JM so bietjie moeilik maar daar is niks wat 'n bietjie harde musiek kan doodmaak nie.

Wat ek wil word as ek eendag groot is!







Wel Cherise het die koerant gehaal... alweer!






Vrydag het sy soos 'n "nood dokter" aangetrek, nou nie dat sy eintlik weet wat sy wil word as sy eendag groot is nie, maar nouja dis hoekom 'n mens 'n ma het. Cherise se juffrou Janca was gaande oor haar uitrusting.






Janca is fantasties met die kleintjies, die ou gesiggie as juffrou hulle prys oor iets is prysloos.

Tuesday, August 25, 2009

Chantel getroud



Wel Chantel is uiteindelik getroud met Kemp. En my dogterjie het te pragtig gelyk as die klein bruid. Sy kon natuurlik nie vir Chantel uitlos nie - die heeltyd blommetjies en sweeties aangedra net om naby haar te wees. LOL!




Wednesday, August 5, 2009

Hoede Dag Osie Teddies




Dit is darem lekker om klein te wees en al die "fun" dae te beleef op skool.

Tuesday, August 4, 2009

Groot Word

Dit voel soos gister dat ons Cherise huis toe gebring het van die hospitaal. Ek kan nie dink dat sy volgende jaar al graad R toe gaan. Die tye saam mens se kinders as hul klein is is eintlik so kosbaar en dit is verby in 'n oogwink.

Ek eis net om te dink hoe sy as tiener gaan wees want op die oomblik is sy 'n regte terror wat glo als draai om haar.

Monday, June 22, 2009

Die groot 5







Die groot dag is uiteindelik verby. Dankie tog!!!






Die tema was "My little Pony", ek en my vriendin het die koek beplan en gemaak en al die eetgoedjies wat daarmee saam gaan. Ons het ook vir haar 'n springkasteel vir die naweek gehuur by Jump - en het die kinders dit nou geniet. Cherise het omtrent die sondag omgespring of vertikaal verkeer op die springkasteel. Jean-Marie, ja wel as ousus haar net kan verdra en saam met haar speel sal my lewe soveel makliker wees.

Tuesday, May 19, 2009

Heart breaker

Steven is attending training in Joburg today and left yesterday afternoon around 4, just after 5 Cherise came to me "Mommy, I actually really miss daddy!" with a very very sad face. It just breaks my heart if she's miserable.

This morning I could not get her out of bed, I am really starting to believe Cherise gets daddy blues every time he needs to be away from home.

Chicken Poxs

This past week has been awfull!!!

Both my kids had chicken poxs. Jean-Marie was better of than Cherise - only red dots. Cherise had a fever for a week that I just couldn't get rid of. Just as I think that all's fine she breaks out in a fever. Staying at home with them was lekker but very demanding.

Thursday, April 23, 2009

Biofeedback Therapy

Out of desperation I took Cherise to a biofeedback therapist and for the first time I know what is wrong with my child. CANDIDA

I changed her eating habits and I can already see a change in her health after 4 weeks.

The only downside to this "fungus" is that the food she is allowed to eat are so expensive. Trying to find sugar less sweets/cookies.

At least we all are eating a bit more healthier!

Thursday, April 16, 2009

Fight, fight, fight!

I wish my two daughters could get along!

Cherise get histeric when Jean-Marie try to play with her toys, ending up in either a fight or tears. To keep the peace in our house I step in and play with Jean-Marie, Cherise becomes jealous and wants to play along.

This all resulted in Jean-Marie literally taking toys from her big sister and run away with them, just trying to get some attention from big sis.

Thursday, March 26, 2009

Sisters


Easter






This morning Cherise went to school as a bunny.






They made baskets in which they are going to collect easter eggs and afterwards have a picnic. I saw the baskets this morning and they look so nice. The kids are really creative - well I don't know if there were a bit of help from their teacher - but still...






Sometimes my husband really surprises me in how much he cares for us. I told him during the week I needed to find her bunny ears, he went and bought some and even found her a tail. I think I don't always appreciate him the way I should!

Tuesday, March 24, 2009

Siblings

Jean-Marie and Cherise could be so considerate towards one another and the next moment all hell breaks loose in our household. Jean-Marie aren't allowed to touch any of Cherise's "things" that includes her food as well - so we have constant fights.

Jean-Marie is teething again so she is a bit irritated by everybody and everything around her.

Well they say it is just a phase - hopefully it passes soon!

Sunday, February 22, 2009

Jean-Marie wound update




On friday morning we removed the old plasters as it was full of dried blood. The wound was open again. It was going to leave a nasty scar on her forehead.

I don't know if it was a blessing or not but last saterday morning just after six Jean-Marie fell again! Trying to kick a ball of all the things she could have done. Sad to say the wound started bleeding again. I took her to our GP - Dr Vermeulen and she recommended we open the wound again so she can put in some stitches under aneastetic.

It really took a lot out of me trying to make Jean Marie sleep without a milk bottle. Luckily my mom helped me. Big sister Cherise went to a birthday party and afterwards to grandma's. So I could just focus om Jean Marie.

I am still waiting to see what this little trip to the hospital will cost.

The last plaster over the stitches was removed this morning and it looks really good - if I think of how it looked the same time last week.