Wel San is uiteindelik getroud - in Mozambique. Pragtige gemaklike troue op die strand. Soos ouder gewoonte het my kinders hul wangedra. Cherise wil net die heeltyd by Tannie San wees en Jean-Marie gooi sand die lug op wat natuurlik op die vingerhappies beland.
1 comment:
EK het gewonder hoekom het alles sand gehad...
Post a Comment